Die diens wat ek van Lighting Warehouse gekry het, was fantasties. Ek het die ligte die Sondag bestel en was baie verbaas toe dit reeds die Dinsdag afgelewer is. Dit is nou goeie diens. Van die glasies was stukkend en ek het die aangemeld. Twee dae later ontvang ek die HEEL glasies. Baie dankie vir uitstekende diens gelewer. Well done!